Kollageen – Vrae & antwoorde
| | | | | | |

Kollageen – Vrae & antwoorde

1. WAT IS KOLLAGEEN? Kollageen is ‘n proteïen en bestaan uit aminosure wat ‘n trippel helieks weefsel struktuur vorm. Kollaageen is die belangrikste bestanddeel van veselagtige bindweefsel in die bene, vel en kraakbeen. Kollageen is belangrik in die liggaam, dit verseker die samehorigheid, elastisiteit en herlewing van die vel, kraakbeen en been. Daar is verskillende…