[vc_row full_width=”stretch_row” css=”.vc_custom_1475590177052{padding-top: 40px !important;background-color: #efefef !important;}”][vc_column][vc_column_text]

SONTAL Maandelikse Trekking

[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][vc_column_text css=”.vc_custom_1493639927930{padding-top: 20px !important;}”]SONTAL Draw May 2017 2000 x 500 WS AFR
SONTAL Trekking slegs vir geregistreerde kliente[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row full_width=”stretch_row” css=”.vc_custom_1475590177052{padding-top: 40px !important;background-color: #efefef !important;}”][vc_column][vc_column_text]

Hoe registreer ek?

[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][vc_column_text css=”.vc_custom_1475651448154{padding-top: 30px !important;}”]Deelname en voordele is beperk tot GEREGISTREERDE SONTAL VERBRUIKERS.

AANWYSINGS OM TE REGISTREER

Registreer op webtuiste as lid.

  1. Gaan na sontal.co.za
  2. Regs bo-op webtuiste klik op “Login”
  3. Volg die registrasie aanwysings.
  4. Voltooi al die nodige inligting en druk “Register”
  5. Jy is nou ’n geregistreerde deelnemer.

 

Of klik die skakel hier onder om dadelik te registreer.[/vc_column_text][vc_btn title=”Registreer Nou ” color=”success” size=”lg” i_icon_fontawesome=”fa fa-thumbs-o-up” css_animation=”top-to-bottom” add_icon=”true” css=”.vc_custom_1493640018494{padding-top: 40px !important;}” link=”url:https%3A%2F%2Fsontal.co.za%2Floyalty-draw-registration-lojaliteits-trekking-registrasie|title:Register|target:%20_blank”][/vc_column][/vc_row][vc_row full_width=”stretch_row” css=”.vc_custom_1475590177052{padding-top: 40px !important;background-color: #efefef !important;}”][vc_column][vc_column_text]Hoe kom ek in aanmerking? [/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][vc_column_text css=”.vc_custom_1475591734927{padding-top: 30px !important;}”]

SONTAL Lojaliteits trekking

REËLS

Om in aanmerking te kom vir die maandelikse trekking.

Trekkings: M1, M2, M3, M4, M5, M7, M8, M9, M10, M11

  1. Jy moet op die webtuiste of direk by SONTAL hoofkantoor geregistreer wees.
  2. Jy moet ten minste een aankoop van meer as R 300 maak in die maand van die trekking.
  3. Die aankoop moet op die webtuiste gedoen word of by die SONTAL hoofkantoor.
  4. Elke R 100 wat jy op die webtuiste spandeer gee jou 1 kans om te wen. Dit beteken as jy vir die minimum van R 300 koop het jy 3 kanse om te wen, as jy vir R 500 koop het jy 5 kanse in die trekking. Die totaal van al jou aankope gedurende die maand van die trekking sal in ag geneem word.

[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row full_width=”stretch_row” css=”.vc_custom_1475590177052{padding-top: 40px !important;background-color: #efefef !important;}”][vc_column][vc_column_text]Hoekom ‘n maandelikse trekking? [/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][vc_column_text css=”.vc_custom_1475592314607{padding-top: 30px !important;}”]

SONTAL is bevoorreg om wonderlike lojale verbruikers hê wat die produk gereeld op ’n maandelikse basis aankoop, die klem lê op gereeld. Die groot meerderheid het skaars ’n maand se aankoop gedurende die afgelope 6 jaar gemis. Ons syfers toon dat daar meer as 120 000 eenhede van SONTAL Peptan Bio-Active Collagen alleen oor die laaste 6 jaar verbruik is.

Die ware voordeel van kollageen aanvulling is dat dit gereeld gebruik moet word. Die verouderingsproses hou nie op nie, jy moet gereeld met die regte dosering aanvul om die proses te vertraag. Dus vir goeie resultate moet jy getrou wees aan jouself, gebruik een van die SONTAL kollageen produkte op gereelde basis en geniet die voordele.

Die feite is voor die hand liggend. Om die belangrikheid en werking van kollageen beter te verstaan besoek: “Waarom Kollageen“.

WAAROM ’n MAANDELIKSE TREKKING? Ons wil gereelde verbruikers beloon deur vir hulle elke maand die geleentheid te gee om waardevolle pryse te wen. Vir elke maand wat hulle vir meer as R 300 aankoop ontvang hulle 3 kanse plus nog 1 kans vir elke ekstra R 100 wat hulle in die maand bestee, al die kanse tel dan vir die maand se trekking.

[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row full_width=”stretch_row” css=”.vc_custom_1475590177052{padding-top: 40px !important;background-color: #efefef !important;}”][vc_column][vc_column_text]Hoekom ‘n 6-maandelikse trekking? [/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][vc_column_text css=”.vc_custom_1475591177795{padding-top: 30px !important;}”]

Om in aanmerking te kom vir die 6-maandelikse trekking M6.

6M Trekking op 31 Maart 2017

  1. Al die voorwaardes 1. tot 4. Hierbo onder “Om in aanmerking te kom vir die maandelikse trekking.” geld ook vir die 6-maandelikse trekking met verdere voorwaardes:[vcex_spacing size=”10px”]
  2. Om vir die trekking in aanmerking te kom, moes jy vir tenminste 4 van die 5 voorafgaande maande ’n kwalifiserende aankoop van R 300 of meer op die webtuiste gemaak het met insluiting van die maand waarin die 6 maandelikse trekking plaasvind.[vcex_spacing size=”10px”]
  3. Al die aankope wat jy in die voorafgaande kwalifiserende maande gedoen het tel nou weer vir die trekking indien jy aan die voorwaardes soos in punte 1 tot 6 voldoen.[vcex_spacing size=”10px”]
  4. Die aankoop van die 6 maand trekking tel ook vir die maand se trekking.[vcex_spacing size=”10px”]
  5. Indien jy dus R 1500 oor die 6 maande bestee het en aan die bogenoemde vereistes voldoen sal jy 15 kanse in die trekking hê.

[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row full_width=”stretch_row” css=”.vc_custom_1475590177052{padding-top: 40px !important;background-color: #efefef !important;}”][vc_column][vc_column_text]Hoekom ‘n 12-maandelikse trekking? [/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][vc_column_text css=”.vc_custom_1475591212774{padding-top: 30px !important;}”]

Om in aanmerking te kom vir die 12-maandelikse trekking.

12M Trekking op 30 September 2017

  1. Al die voorwaardes 1. tot 9. hierbo “Om in aanmerking te kom vir die maandelikse trekking” en “Om in aanmerking te kom vir die 6-maandelikse trekking” geld ook vir die 12 maandelikse trekking met verdere voorwaardes:[vcex_spacing size=”10px”]
  2. Om vir die trekking in aanmerking te kom, moes jy vir tenminste 9 van die 11 voorafgaande maande ’n kwalifiserende aankoop per maand op die webtuiste gemaak het met insluiting van die maand waarin die 6 en 12 maandelikse trekkings plaasvind.[vcex_spacing size=”10px”]
  3. Al die aankope wat jy in die voorafgaande kwalifiserende maande gedoen het tel nou weer vir die maand indien jy aan die voorwaardes voldoen.[vcex_spacing size=”10px”]
  4. Die aankoop van die 12de maand tel ook vir die maand se trekking.[vcex_spacing size=”10px”]
  5. Indien jy dus ’n minimum van R 2700 oor die 11 maande bestee het en aan die bogenoemde vereistes voldoen sal jy 27 kanse in die trekking hê.

[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row full_width=”stretch_row” css=”.vc_custom_1475590177052{padding-top: 40px !important;background-color: #efefef !important;}”][vc_column][vc_column_text]Hoe werk die trekking? [/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][vc_column_text css=”.vc_custom_1475591292501{padding-top: 40px !important;}”]

      1. Die trekkings vind elke maand op die laaste dag van die maand plaas. Die trekking sal gedoen word op die bepaalde dag om 23:50.

[vcex_spacing size=”20px”]

      1. Alle registrasies en aankope word deur Metrilo e-Commerce analytics gemonitor en word voor die trekking geoudit deur geoktrooieerde rekenmeesters.

[vcex_spacing size=”20px”]

      1. Die trekking word elektronies gedoen deur ’n derde party onder die toesig van geoktrooieerde rekenmeesters.

[vcex_spacing size=”20px”]

      1. Die trekking is finaal en geen korrespondensie sal na afloop van finale bekendmaking van wenner gevoer word nie.

[vcex_spacing size=”20px”]

      1. Die wenner word aangekondig op die eerste van elke maand en sal per e-pos laat weet word. Die wenner sal ook telefonies gekontak word om reëling te tref vir die lewering van die prys.

[vcex_spacing size=”20px”]

      1. Die wenner sal ook in die nuusbrief aan almal bekend gemaak word en op die webtuiste gepubliseer word.

[vcex_spacing size=”20px”][/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row full_width=”stretch_row” css=”.vc_custom_1475590177052{padding-top: 40px !important;background-color: #efefef !important;}”][vc_column][vc_column_text]Wanneer vind die trekkings plaas? [/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][vc_column_text]

Trekking Skedule:

M1 – Maand 1 – 31 Oktober 2016

M2 – Maand 2 – 30 November 2016

M3 – Maand 3 – 31 Desember 2016

M4 – Maand 4 – 31 Januarie 2017

M5 – Maand 5 – 28 Februarie 2017

M6 – Maand 6 – 31 Maart 2017

M7 – Maand 7 – 30 April 2017

M8 – Maand 8 – 31 Mei 2017

M9 – Maand 9 – 30 Junie 2017

M10 – Maand 10 – 31 Julie 2017

M11 – Maand 11 – 31 Augustus 2017

M12 – Maand 12 – 30 September 2017

[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][vc_column_text]NAVRAE

Enige navrae moet gerig word aan info@sontal.co.za of tel 012 941 8437.

Gesondheids groete,

SONTAL Span[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row]