
HOEKOM IS KOLLAGEEN SO BELANGRIK VIR JOU LIGGAAM?
Wat is die gevolg van kollageen verlies?

Plooie
Droë vel
Osteopenia
Osteoporosis
Stram Kniee
Been Frakture
Stywe gewrigte
Heupvervanging
Lae Beendigtheid
Kwynende Postuur
Heup Vervanging Churergie
Versnelde Veroudering
VERLIES AAN LEWENSKWALITEIT
KOLLAGEEN
Hierdie unieke Proteïen of eerder, die verlies aan hierdie proteïen lewer ‘n groot bydrae by tot hierdie ongewenste toestande.
Met geboorte produseer die liggaam onder andere groot hoeveelhede kollageen, veral kollageen TIPE 1 wat 90% van die kollageen in jou liggaam uitmaak.
Kollageen is ‘n proteïen wat uniek is in die samestelling van die aminosuur profiel waaruit dit bestaan. Kollageen TIPE1 bevat 18 aminosure waarvan 6 aminosure essensiële aminosure is wat NIE SELF DEUR DIE LIGGAAM VERVAARDIG KAN WORD NIE.
Van die ouderdom van 30 neem jou kollageen produksie met +/- 1,5% per jaar af. Op ouderdom 40 het jy al moontlik 50% van jou kollageen VERLOOR en daarom wys veroudering na ouderdom 40 reeds op die vel.
Deur VROEGTYDIG met kollageen TIPE 1 aan te vul kan die verouderingsproses vertraag nie net in die vel nie maar ook in ander dele van die liggaam.


KOLLAGEEN FEITE
Naas water is KOLLAGEEN die mees volopste stof in die menslike liggaam
KOLLAGEEN is ‘n PROTEÏEN
20% van die liggaam se totale gewig bestaan uit PROTEÏENE
30% van die PROTEÏENE in die liggaam bestaan uit KOLLAGEEN
75% van KOLLAGEEN kom in die mens se VEL voor.
75% van die vel bestaan uit KOLLAGEEN Tipe 1.
30% van die beenmassa in die liggaam bestaan uit KOLLAGEEN Tipe 1.
WAAR IN DIE LIGGAAM KOM KOLLAGEEN VOOR?
