Buy Products Online Secure Payment Methods Next Day Shipping
SONTAL CalciCOL PAIN – PageSlide 07


Belê nou in jou lewens kwaliteit

SONTAL CalciCol PAIN – PageSlide 06

SONTAL CalciCOL OSTEO HEADER - PageSlide02Osteoporose is ‘n siekte waar die digtheid en kwaliteit van die beendere in jou liggaam afneem. Dit gebeur as gevolg van verlies aan beenweefsel wat lei tot bros bene.

Beenweefsel is lewendig, die liggaam neem elemente soos kalsium uit die been om ander funksies in die liggaam te onderhou. Die funksie word OSTEOCLAST genoem en verminder dus die kalsium in die been. Die funksie wat weer kalsium in die been terugplaas word OSTEOBLAST genoem en bou weer die beenweefsel op.

Die verlies aan beendigtheid vind dus plaas wanneer
“osteoclast” vinniger as “osteoblast” plaasvind.

Daar is dan ‘n verhoogde risiko van frakture in veral die heupbeen, polsgewrigte en rugwerwels.

Osteoporose en gepaardgaande frakture is ‘n groot oorsaak van mortaliteit en morbiditeit by ouer mense.

In meeste mense vorder die siekte geleidelik oor jare sonder enige waarskuwing (Stil Siekte). Osteoporose kan vêr vorder voordat dit opgemerk word.

1 uit elke 3 vroue kry osteoporose in hul leeftyd.
20% van hulle sal na n jaar van so ’n beenbreuk sterf weens komplikasies.
1 uit 4 wat die beenbreuk oorleef sal daarna permanent bedlêend wees en
nog 2 sal nie sonder hulp kan loop nie.
Daar beland meer vroue weens osteoporose in die hospitaal as weens siektes soos diabetes en borskanker.

SONTAL CalciCOL OSTEO FOOTER - PageSlide

Vaste Faktore

  • Ouderdom
  • Geslag (veral by vroue)
  • Familie geskiedenis van osteoporose
  • Vorige frakture
  • Etniese groep
  • Menopause /histerektomie
  • Langtermyn glucocorticoid terapie
  • Rheumatoid arthritis
  • Primêre/sekondêre hypogonadism in mans

Veranderbare Faktore

  • Alkohol
  • Rook
  • Lae liggaamsmassa indeks
  • Slegte voeding
  • Vitamien D tekort
  • Vitamien K tekort
  • Lae kalsium inname
  • Onvoldoende oefening
  • Val gereeld

NEEM BEHEER OOR DIE VERANDERBARE FAKTORE

Aanvulling Image – ManVrouDrink

Been Gesondheid

Gebruik aanvulling om meer van hierdie voedingstowwe in te neem

Kalsium | Kollageen | Vitamien D

Vitamien K | Magnesium

As jy nie genoeg Vitamiene en Minerale deur jou dieet in kry nie is die opsie jou oplossing.

CalciCol
Resepte Blok 2

Kalsium Ryk Resepte

Verhoog die inname van hierdie voedingstowwe

Kalsium | Vitamien D | Vitamien K

Magnesium en meer

As jy meer Vitamiene en Minerale deur jou dieet wil in kry dan is die opsie jou oplossing.

Resepte
Oefen Foto

Oefening

Meer gereelde gewigdraende oefening om beendigtheid te bevorder

Ligte tuis oefeninge

Hou gereeld en doen verskeidenheid

Indien jy nie gereelde doeltreffende oefening kry nie dan is hierdie oplossing net reg vir jou.

Oefening

SONTAL CalciCol-Meervoudige Voedingsaanvulling 480g Poeier Mengsel

Smaaklike melk drankie met al die voedingstowwe nodig vir gesonde beendere

Smaaklik | Eenvoudig | Maklik | Veilig | Doeltreffend

Search