Buy Products Online Secure Payment Methods Next Day Shipping
TUNA BROCCOLI PASTA KASSEROL – Been-gesondheid – Kalsium Ryk

TUNA BROCCOLI PASTA KASSEROL – Been-gesondheid – Kalsium Ryk

Print Recipe
TUNA BROCCOLI PASTA KASSEROL - Been Gesondheid - Kalsium Ryk
Geniet hierdie lekker kasserol met gesonde tuna as proteïen en penne pasta as koolhidraat. Lekker vars broccoli as groente wat noodsaaklike vitamiene en minerale bevat. Hierdie ete is veral ryk in kalsium met vitamien D. Been gesondheid is baie belangrik maar word voorgehou as ’n probleem vir mense 60 jaar en ouer wanneer lae beendigtheid gediagnoseer word en baie mense reeds osteopenia beleef. Osteopenia is die toestand van lae beendigtheid met ’n t-telling van laer as -1 tot -2.5. Dit is dus belangrik dat mense, veral vroue, reeds van ’n jonger ouderdom af bedag is op hierdie “stil siekte”. Eet voedsel wat hoog is in kalsium, vitamien D, vitamien K en magnesium. Hierdie tiepe voedsel bevat gewoonlik ook ander belangrike vitamiene en minerale. Die kalsium, vitamien D, vitamien K en magnesium in voedsel is egter nie genoeg om die volle NRV te bevredig nie, dit is dus belangrik om ook ’n hoë kwaliteit voedsel aanvuller soos SONTAL CalciCol te gebruik. Een glasie van hierdie smaakvolle drankie per dag voorsien aan nagenoeg 35% van jou daaglikse kalsium behoefte.
Course Main Dish
Prep Time 5 Min
Cook Time 27 Min
Passive Time 3 Min
Servings
Porsies
Ingredients
Course Main Dish
Prep Time 5 Min
Cook Time 27 Min
Passive Time 3 Min
Servings
Porsies
Ingredients
Instructions
  1. Kook die penne pasta in ’n gepaste kastrol tot “al dente”, die pasta gaan later weer in oond waar dit dan heel te mal gaar sal kook. [Cook pasta in a medium-sized pan following directions on the package.]
  2. Voeg die broccoli by die pasta vir die laaste 3-4 minute van die kook tyd. [Add broccoli to pan in the last 3-4 minutes of cooking.]
  3. Dreineer die pasta en broccoli. [Drain the pasta and broccoli]
  4. Voorverhit die oondrooster op hoog. [Preheat grill to high.]
  5. Sprei ’n oondvaste bak met olyfolie [Spray an ovenproof baking dish with oil.]
  6. Smelt botter in ’n groot pan op medium hitte. Voeg meelblom, knoffel en rissievlokkies by. Roer die mengsel tot dit verdik en borrel. [Melt butter in a large saucepan over a medium heat. Add flour, garlic and chili flakes. Stir until mixture thickens and bubbles.]
  7. Verwyder van die hitte en klits melk geleidelik in. Plaas terug op die hitte en roer egalig, laat mengsel prut vir 5 minute tot dit verdik. Verwyder weer van hitte. [Remove from heat and gradually whisk in milk. Return to heat and cook, stirring, for 5 minutes or until thickened. Remove from heat.]
  8. Voeg tuna en songedroogde tamatie ringe by en meng deur pasta en broccoli. [Add tuna and tomatoes to pan then stir in pasta and broccoli.]
  9. Skep mengsel in voorbereide bak en sprinkel met gerasperde mozzarella. [Spoon mixture into prepared baking dish and sprinkle with mozzarella.]
  10. Rooster vir 4-5 minute of totdat kaas gesmelt het en lig bruin verkleur. [Grill for 4-5 minutes or until cheese has browned and melted.]
  11. Verwyder van oond en strooi basil oor dis. [Top with basil.]
Share this Recipe
Search