Prep Time | 20 Minute |
Cook Time | 15 Minute |
Passive Time | 5 Minute |
Servings |
Persoon
|
Ingredients
- 100 g Wit hoender vleis Verwyder die vel
- 1 Eier Jumbo 63g
- 50 g Gemengde groen blare Enige groen tot donker groen blare
- 2 Cherry tamaties
- 2 Eetlepel Olyfolie Ekstra Virgin koud geparste olie
- 1/2 Teelepel Sesamie saad Gerooster of ongerooster
- 1 Eetlepel Balsamiekasyn Bruin of wit
- 200 mg Seesout
Ingredients
|
|
Instructions
- Bring braaipan tot op hitte
- Voeg 1 eetlepel olyfolie in pan
- Plaas die ontbeende en ontvelde hoenderborsie in die pan en braai egalig tot gaar, Wees versigting om dit nie te droog te braai nie.
- Kook eier vir 3 minute to gaar. Koel af en verwyder die dop. Sny die eier in die helfte.
- Neem gepaste slaaibakkie en plaas slaai blare in bak en sny die tamaties in die helfte en plaas dit op die blare.
- Sny die gaar hoenderborsie soos jy die happies verkies en plaas op die slaai blare.
- Plaas die gaar eier wat in twee gesny is op die blare.
- Sprinkel 1 eet lepel olyfolie oor die hoender borsie en die slaai blare.
- Voeg klein bietjie see sout oor die slaai soos jy dit verkies. Nie te veel nie.
- Sprinkel 'n klein bietjie Balsamiekasyn oor die slaai na smaak.
Recipe Notes
Ontbyt Fase 1 - Hoender Eiers Tamatie Groen Blare
2.
Share this Recipe