Buy Products Online Secure Payment Methods Next Day Shipping
HOENDERBORSIES GEBAK MET KAAS

HOENDERBORSIES GEBAK MET KAAS

Print Recipe
Hoenderborsies Gebak met Kaas
Course Main Dish
Cuisine Italian
Prep Time 35 Minute
Servings
Mense
Ingredients
Course Main Dish
Cuisine Italian
Prep Time 35 Minute
Servings
Mense
Ingredients
Instructions
  1. Skill ui en sny in blokkies.
  2. Blanjeer tamaties en verwyder skil
  3. Sny sampioene in dun skyfies
  4. Sprinkel peper oor hoenderborsies
  5. Voorverhit oond tot 250°C
  6. Smeer bodem van oondvaste bak met 1 eetlepel olyfolie
  7. Verhit nog 2 eetlepels olyfolie in pan, braai die hoenderborsies vir 2 minute aan elke kant
  8. Verwyder borsies uit pan en sprinkel met sout en paprika poeier tot smaak
  9. In dieselfde pan, voeg gekapte ui en sampioene by en braai vir 2 minute
  10. Voeg hoenderaftreksel en afgeroomde melk by en kook stadig vir nog 5 minute
  11. Verwyder van hitte en voeg gekapte tamatie en basil by en meng
  12. Voeg sout en peper by tot smaak
  13. Plaas mengsel in die oondvaste bak en plaas die heonderborsies bo-op die mengsel
  14. Sny mozzarella kaas in dun skywe en plaas bo-op hoenderborsies
  15. Drip olyfolie bo-oor
  16. Bak in oond op onderste rak teen 200°C vir 20 min
  17. Verwyder bak uit oond en strooi fyngekapte sprietuie oor warm dis en bedien.
Share this Recipe
Search