Buy Products Online Secure Payment Methods Next Day Shipping
GEBAKTE EIERS OP SARDIENTJIES – Been Gesondheid – Kalsium Ryk

GEBAKTE EIERS OP SARDIENTJIES – Been Gesondheid – Kalsium ryk

Print Recipe
GEBAKTE EIERS OP SARDIENTJIES - Been Gesondheid
Gebakte Sardientjies met salotte gegeur met knoffel en sout bedek met eier en gebak tot gaar. Hierdie gereg is hoog in Kalsium en bevat ook Vitamien D en Omega 3 wat gesonde been ondersteun. Die gereg bevat ook Magnesium, Selenium, Folaat en Vitamien B12 en ander vitamiene en minerale. Tipe Resep: Ontbyt / Branch Hoeveel Porsies: 2 Voorbereidings Tyd: 20 mins Per Porsie: Energie: 468 kJ Proteïen: 10 g Vet: 6.8 g Koolhidrate: 1 g Omega 3: 40 mg Kalsium: 91 mg % *NRV 13.50% Vitamin D: 8.57 IU
Gebakte Sardiens en Eier
Course Breakfast
Cuisine Spanish
Prep Time 5 Minute
Cook Time 20 Minute
Passive Time 7 Minute
Servings
Mense [Poeple]
Ingredients
Course Breakfast
Cuisine Spanish
Prep Time 5 Minute
Cook Time 20 Minute
Passive Time 7 Minute
Servings
Mense [Poeple]
Ingredients
Gebakte Sardiens en Eier
Instructions
  1. Verhit die oond to 250°C en voorverhit ’n hittebestande kasserolbak vir ’n paar minute. [Heat the oven to 250°c and preheat an ovenproof casserole dish for a few minutes.]
  2. Plaas die sardientjies in die vooraf verhitte kasserolbak en break die sardiens effens met ’n vurk. Voeg die gekapte salotte, pietersielie en knoffel oor die sardientjies. [Place sardines in the warm casserole dish and break them apart slightly with a fork. Add diced shallot, chopped parsley, and finely chopped garlic.]
  3. Voeg ’n bietjie gemaalde swartpeper oor die dis en plaas dit terug in oond, laat bak vir 5-6 minute. [Add some ground black pepper and return the dish to the oven, allowing to bake for 5-6 minutes.]
  4. Haal die dis uit die oond. [Remove the dish from the oven.]
  5. Breek die vier (4) eiers versigtig bo-oor die sardien mengsel. (Spasieer die eiers so eweredig as moontlik). Geur met sout. [Break four eggs gently on top of the sardine mixture (spaced as evenly as possible). Season with salt and pepper.]
  6. Plaas die dis terug in die oond vir nog sewe minute totdat die eierwit gaar is maar die geel nog sag. [Place the dish back into the oven for seven minutes, until the egg whites are cooked but the eggs still wobbly.]
  7. Haal dis uit oond en laat staan vir vyf (5) minute, die eier sal nog bietjie gaarder word in die warm dis. [Remove from the oven and let sit for five minutes (the eggs will continue to cook a bit in the hot dish).]
  8. Bedien met of sonder roosterbrood. Dit hang af of jy die ekstra koolhidrate will inneem. Anders eet dit saam met slaai of net so as ontbyt. [Serve with toast. Great served with a salad as a side dish, or just enjoy as a breakfast food!]
Recipe Notes

Hoof bestanddele: [Main Ingredients:]

Sardientjies in pekelwater geblik. [Sardines in brine water (canned)]

Eiers (groot +/- 50g) [Eggs (large +/- 50 g)]

Key Nutrition: Calcium-rich, Vitamin D-rich, Omega 3-rich

Share this Recipe
Search