Buy Products Online Secure Payment Methods Next Day Shipping
GEBAKTE EIERS OP SARDIENTJIES – Been Gesondheid – Kalsium Ryk

GEBAKTE EIERS OP SARDIENTJIES – Been Gesondheid – Kalsium ryk

Gebakte Sardientjies met salotte gegeur met knoffel en sout bedek met eier en gebak tot gaar. Hierdie gereg is hoog in Kalsium en bevat ook Vitamien D en Omega 3 wat gesonde been ondersteun. Die gereg bevat ook Magnesium, Selenium, Folaat en Vitamien B12 en ander vitamiene en minerale. Tipe Resep: Ontbyt / Branch Hoeveel Porsies: 2 Voorbereidings Tyd: 20 mins Per Porsie: Energie: 468 kJ Proteïen: 10 g Vet: 6.8 g Koolhidrate: 1 g Omega 3: 40 mg Kalsium: 91 mg % *NRV 13.50% Vitamin D: 8.57 IU
Read more
Search