Ontbyt Fase 1 – Hoender Eiers Tamatie Groen Blare <3g khd | <120 kal
Ontbyt Fase 1 - Hoender Eiers Tamatie Groen Blare - < 3g Koolhidrate | < 120 kal per porsie.
Hierdie ontbyt bevat bestandele wat gekies is om in die voorgestelde hoeveelhede per porsie minder as 3 g koolhidrate te bevat en die totale energie sal tussen 100 - 120 kal wees.
Die ontbyt is dus idiaal om tydens fase 1 van jou dieet plan gebruik te word.