SONTAL

TONALIN® CLA

“Conjugated Linoleic Acid”

 Sontal Tonalin® CLA word van natuurlike Safflower olie gemaak en is ? gekonjugeerde linoleic vetsuur.

GEEN STIMULANTE

Natuurlik / Veilig / Effektief

Tonalin® CLA kan jou help om:

  • verminder die hoeveelheid vet wat jou liggaam stoor
  • voorkom dat vetselle hervul

Hoe werk Tonalin®

Wanneer jy vette eet wat nie dadelik deur jou liggaam as energie benodig word nie, word dit  deurmiddel van ? ensiem genaamd  lipoproteïen lipase deur die liggaam se vetselle geabsorbeer.

Tonalin® CLA bevat spesiale isomere wat die ensiem blokkeer en die vet na die spierselle lei. Tonalin® CLA aktiveer ook ? ander ensiem wat jou spiere help om die vet as energie te verbrand, veral gedurende oefening.

Dus help Tonalin® CLA jou om liggaamsvet effektief te verbrand en dit af te hou indien jy dit saam met ? gesonde dieet en gereelde oefening gebruik.

Die meganisme kan help om die ongesonde “jo-jo” patroon van gewig verloor en dan weer optel te voorkom. Kliniese studies het bewys dat met die gereelde gebruik van Tonalin®, vet toename verhoed kan word.

Bewyste Resultate: Die navorsing wat Tonalin® ondersteun.

Tonalin® is die mees nagevorste CLA in die wêreld, daar is 18 studies wat Tonalin® CLA se veiligheid en effektiwiteit bewys.

© 2012 All Rights Reserved. Tonalin® CLA (conjugated linoleic acid) is now an exclusively licensed product of BASF Personal Care and Nutrition GmbH.

 

Comments are closed.

Facebook

Get the Facebook Likebox Slider Pro for WordPress